Beverly Terblanche
Beverly is 'n junior rekenmeester in die praktyk. As grondslag vir die samestelling van finansiële state wat voldoen aan standaardpraktyke, doen sy die vaslegging van grootboektransaksies en joernaalinskrywings, betaalstate, en die rekonsiliasie van rekeninge. Sy staan ook kliënte by met die indien van WVF en SDL-heffings, CIPC skakeling, belastingopgawes en e-filing, en die voltooi van IRP5 sertifikate. Beverly maak gebruik van relevante rekenkundige pakkette en aanlyn fasiliteite.